Ja Chris.............. Ek kan daardie rotsformasie onthou want een van die ander ouens wie saam getoer het in n ander voertuig het n snaakse opmerking, sonder om te dink, oor die 2 rigting radio gemaak en toe het die mamma met die kleiner kinders, in die derde voertuig, hewig kapsie gemaak

Ek weet ek het dit gesien, maar kon net nie lekker onthou presies waar dit was nie. Dit was in 2001 gewees

Ek het ongelukkig nie foto's op hierdie rekenaar nie .................... iemand anders kan maar gooi
