0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
Dis nie baie ver van jou vorige pass pic wat ek reg gehad het nie.
hiers n clue.Koos se huisie is die wit ene op die tweede pic.
Bakkie jy is naby die laagwaterbrug oor die Gamkarivier in die "hel" Op die eerste foto steek die geboue van die Van Der Westhuizens se plaaswerf uit. Hulle was die laaste mense wat verkoop het na die vloed van 82.Hoop ek is reg!!!
Fyndraai?
Try die ene.