0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Ek het nou te veel vir die ervare oom Foerie weggegee. Jy is reg - tussen Eselbank en Whupperthal.(Nou sal Chris my ook nie weer vra om te kyk nie)
Bakkie gooi jy maar n foto
Quote from: Oom Foe-rie on October 02, 2009, 11:11:14 amBakkie gooi jy maar n foto jinne my foto's raak op
Was lanklaas da ma ek gaan raai Prins Albert se hoofstraat.