0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Namib duine op D826 suid van Sesriem .......................
Quote from: Oom Foe-rie on October 12, 2009, 10:24:39 pmNamib duine op D826 suid van Sesriem .......................Dit is in Namib.Nie so naby Sesriem nie.
Quote from: Sláinte Mhaith on October 12, 2009, 10:42:14 pmQuote from: Oom Foe-rie on October 12, 2009, 10:24:39 pmNamib duine op D826 suid van Sesriem .......................Dit is in Namib.Nie so naby Sesriem nie.Op D707 ?
Ek dink dis naby Meob baai(spelling) Die ouens het diamante gesoek in daai omgewing.
OK SM. Het die bulldozer op n TV program gesien. Het glo gebreek daar en niemand wou die moeite of koste doen om dit te gaan haal.