0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Ama ride ride on November 09, 2009, 09:52:23 amQuote from: Oom Foe-rie on November 09, 2009, 09:49:58 amAma is dit n gwarrie-gat in die voorgrond ?Wats dit?Tip. dis 'n lekker paadjie in 'n natuurreservaat en ons het betaal om in te gaan en ons mooi gedra.......Gwarrie-gat ................. n ander naam vir n "gruisgroef" Amathunzi reservaat daar anderkant Ektoknbike se plaas .....................
Quote from: Oom Foe-rie on November 09, 2009, 09:49:58 amAma is dit n gwarrie-gat in die voorgrond ?Wats dit?Tip. dis 'n lekker paadjie in 'n natuurreservaat en ons het betaal om in te gaan en ons mooi gedra.......
Ama is dit n gwarrie-gat in die voorgrond ?
Ama is ek warm as ek sê dis in die Overberg omgewing?
Quote from: chrisL on November 09, 2009, 09:59:29 amAma is ek warm as ek sê dis in die Overberg omgewing?Help n bietjie man!! Daai pad het al uitgedroog vandat jy dit opgesit het!!
Quote from: chrisL on November 09, 2009, 11:31:18 amQuote from: chrisL on November 09, 2009, 09:59:29 amAma is ek warm as ek sê dis in die Overberg omgewing?Help n bietjie man!! Daai pad het al uitgedroog vandat jy dit opgesit het!!In die Boland, skat so 50km soos die kraai vlieg van waar oom Fourie in sy office sit en slaap
Paarl berg ? Daai klippe op die tweede foto is rond .............