0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Nou hoekom lyk dit bekend?!Maar my mind wil nie saam speel vandag nie. (Om die waarheid te se, dis die meeste dae so!)
Is dit nie die Kuiseb Canyon se brug nie?Was lanklaas daaroor.
Bushwacked base camp on the orange river?
Ook nie Fourie. Moet gou uitgaan.Die antwoord is: kampplek in Opuwo.Eienaar is n Fransman.Net na Pep Stores draai regs en dan sit hy 100m in die pad af op regterkant.Iemand anders gooi vir ons iets.