0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: GRyPH on January 09, 2010, 05:47:27 pmuhmmm laat ek raaiop die pad tussen merweville en Beaufort wes.waar jy die kruising na leeugamka en fraserburg kry? Wow ... goeie raai ... maar lees die hele bladsy ...
uhmmm laat ek raaiop die pad tussen merweville en Beaufort wes.waar jy die kruising na leeugamka en fraserburg kry?
En so kom jy al hoe nader!Jip jys reg. Geneem in 2006 net na n moerse vloed.Gooi ma!
Quote from: chrisL on January 09, 2010, 06:23:17 pmEn so kom jy al hoe nader!Jip jys reg. Geneem in 2006 net na n moerse vloed.Gooi ma!Wil nog altyd 'n stuk grond daar rond kry.
Chris jy's reg. Maar raai-en-waai is nie goeie maniere nie.
Bainskloof? Hel ma dis n mooi foto!!
Gooi ma ene Beserker.