0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
Clues is ook maar dun gesaai op n Maandag! Stofdonkie ek sit en staar nou na jou avatar.Weet jy daai is nie n donkie nie maar wel n esel.Korter ore, wit neus en groter bou.En nee ek weet nie waar die esel afgeneem is!!
Kerk op Deyselsdorp?
Quote from: nemodakar on January 11, 2010, 08:03:51 pmKerk op Deyselsdorp?Sorry, nee. Meer oos. Die ec bash was verlede jaar daar naby gehou.
Ek dink Klipplaat Stofdonkie.
Hoe ver is Mount Steward vanaf Klipplaat?Wil gaan google waar die kerkie staan.Rigting?
Het nie iets beters op die oomblik. Tussen watter twee dorpe is die pad?
Merweville en sudderland?