0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Is dit nie tussen Willowmore en Prins Albert nie? N9 en N12?
Quote from: Jman on January 12, 2010, 01:44:58 pmIs dit nie tussen Willowmore en Prins Albert nie? N9 en N12?Tops. Reg geraai. 95 km en die driffies wat elke 2 de een weggespoel is.
Ama ma Prins Albert is nie op n N roete nie. Dis op die R407. As jy van Willowmore af kom gaan jy oor die N12 en die N9 loop net vanaf George tot op Oudtshoorn.Help my asb reg as ek verkeerd is.
Ok, ok hiers een wat ek in Dec gery het.