ChrisL, ek weet ook nie wat die pad nr. is nie. As jy op n kaart kyk en n streep trek tussen Calitzdorp en Herbertsdale, loop die pad vanaf Outshoorn En dit lyk of dit doodloop, maar dit gaan in werklikheid op privaat grondop.
Die man om te vra is Smidty. Hy het alles vir ons gereel.
Ek hoop dit maak sin.