0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Oom Foe-rie on January 19, 2010, 03:23:44 pmQuote from: R-O-V-Rat on January 19, 2010, 03:20:00 pmQuote from: Oom Foe-rie on January 19, 2010, 03:15:41 pmGrootrivier ....................... ??Ek sal jou gaan wys waar dit is! En nee dis nie Grootrivier nie. Gaan ons daardie paadjie teen die koppie ook uit ry ?? Ek sal mos nooit so iets aan die Oompie doen nie!!!
Quote from: R-O-V-Rat on January 19, 2010, 03:20:00 pmQuote from: Oom Foe-rie on January 19, 2010, 03:15:41 pmGrootrivier ....................... ??Ek sal jou gaan wys waar dit is! En nee dis nie Grootrivier nie. Gaan ons daardie paadjie teen die koppie ook uit ry ??
Quote from: Oom Foe-rie on January 19, 2010, 03:15:41 pmGrootrivier ....................... ??Ek sal jou gaan wys waar dit is! En nee dis nie Grootrivier nie.
Grootrivier ....................... ??
Gouritsrivier .....................
Lyk na die Huisrivier tussen Ladismith en Calitzdorp.
Outenikwa?
Gooi die provinsie by as n clue RovRat Moeilike ene.
Ane ous wat is die Pas naam?
Quote from: R-O-V-Rat on January 20, 2010, 10:53:01 amAne ous wat is die Pas naam? Miskien kan iemand raai tussen watter twee dorpe as jy n tip of twee gee.