Katse?
Miepels om by die Gamkapoortdam uit te kom moet jy deur Seweweekspoort ry en dan afdraai en 25 km ry.Deur Bosluiskloof.
Die water loop deur die Gamkaskloof (die Hel)en word rondom Calitzdorp gebruik vir besproeing.
Daar is ook n Gamkadam, maar hy is by BWes.