Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 404784 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Stofdonkie

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,551
  • Thanked: 16 times
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2340 on: January 31, 2010, 11:03:44 am »
Die drupkelder in Tradouwspas?

Damn ... geweet dis een van die twee.

Bloei jou ore al van die Tornado?
 

:thumleft:
Carpe BM.
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,577
  • karoorooster@gmail.com
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2341 on: January 31, 2010, 03:30:58 pm »
Stofdonkie,nee man,my ore sing te lekker van daai Tornado!(En hy power slide makliker as ooit!Nou verstaan ek hoekom 'n KTM so lekker gat gooi,want hulle het gewoonlik performance pype op en dit maar een moerse verskil!)
Ok,wie weet waar's die hek?

If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,577
  • karoorooster@gmail.com
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2342 on: February 01, 2010, 07:45:07 am »
Nou wat gaan aan?Het niemand gister gespeel nie of soek julle 'n clue?
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,479
  • Thanked: 286 times
    • dustriders.co.za
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2343 on: February 01, 2010, 08:26:50 am »
Barrydale area.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Stofdonkie

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,551
  • Thanked: 16 times
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2344 on: February 01, 2010, 09:15:02 am »
 :dontknow:

Herken hom nie ... sorry.
Carpe BM.
 

Offline GRyPH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,472
  • Thanked: 6 times
  • Some things can't be done cautiously!
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2345 on: February 01, 2010, 09:20:42 am »
nope. weetnie.
Focus on the journey, not the destination.
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,577
  • karoorooster@gmail.com
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2346 on: February 01, 2010, 01:36:04 pm »
Ja Barrydale area is reg,wil jy weet watter kant van Barrydale? :mwink:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,479
  • Thanked: 286 times
    • dustriders.co.za
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2347 on: February 01, 2010, 01:42:53 pm »
Ja Barrydale area is reg,wil jy weet watter kant van Barrydale? :mwink:
As ek moet raai sou ek sÍ Ladismith se kant.
Daai is n moeilike foto F.
Volgende keer as jy hekke afneem kies ene wat dwars in die pad is!! Hulle is nogal moeilik om nie te sien!! :imaposer:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,440
  • Thanked: 3 times
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2348 on: February 01, 2010, 01:57:57 pm »
Jong julle, julle was al by plekke waar ek maar net van kan droom.

ek kan nie rÍrig saamspeel nie, maar kan ek maar asb die ou foto met julle deel

 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,479
  • Thanked: 286 times
    • dustriders.co.za
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2349 on: February 01, 2010, 02:13:13 pm »
As ek moet raai sou ek sÍ dis tussen Rosh Pinah en Aus.
Is jou Pa se fiets al beter?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,440
  • Thanked: 3 times
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2350 on: February 01, 2010, 02:19:16 pm »
As ek moet raai sou ek sÍ dis tussen Rosh Pinah en Aus.
Is jou Pa se fiets al beter?

naby maar nie heeltemal nie. tussen aus en luderitz. Jy is goed chris

ja hy sÍ nou die surge is weg, so nie presies seker wat fout was nie. ek dink hy het maar van 'n kant af begin fault find.
« Last Edit: February 01, 2010, 02:27:02 pm by dgeldenhuis »
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 66 times
  • Ride to ride again
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2351 on: February 01, 2010, 03:06:01 pm »
As ek moet raai sou ek sÍ dis tussen Rosh Pinah en Aus.
Is jou Pa se fiets al beter?

naby maar nie heeltemal nie. tussen aus en luderitz. Jy is goed chris

ja hy sÍ nou die surge is weg, so nie presies seker wat fout was nie. ek dink hy het maar van 'n kant af begin fault find.

Ek het ook 'n piekkie net daar geneem....
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,440
  • Thanked: 3 times
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2352 on: February 01, 2010, 03:08:36 pm »
As ek moet raai sou ek sÍ dis tussen Rosh Pinah en Aus.
Is jou Pa se fiets al beter?

naby maar nie heeltemal nie. tussen aus en luderitz. Jy is goed chris

ja hy sÍ nou die surge is weg, so nie presies seker wat fout was nie. ek dink hy het maar van 'n kant af begin fault find.

Ek het ook 'n piekkie net daar geneem....


ja ons het daar gestop want hulle was besig om te werk aan die treinspoor of so iets, toe gaan kyk ons eers
 

Offline Stofdonkie

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,551
  • Thanked: 16 times
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2353 on: February 01, 2010, 03:39:56 pm »
Ja Barrydale area is reg,wil jy weet watter kant van Barrydale? :mwink:

Is dit op die end van die pad wat net voor B'dale afdraai? Aan Kaapse kant rigting Noord.
Carpe BM.
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,577
  • karoorooster@gmail.com
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2354 on: February 01, 2010, 08:06:06 pm »
Nee,dis by die Soutkloof indraai.Daai pad loop deur Touwsrivier toe,en almal sÍ die hek is gesluit,mens kan nie daardeur nie,toe gaan kyk ek.Daar sit wel 'n slot aan die ketting,maar dit hang net daaraan,so mens kan nogsteeds deurry tot by Touwsrivier met daai pad :thumleft: (en dis moer mooi daardeur!)
Gooi een van julle maar weer 'n foto,ek werk te hard en kry nie tyd om voor die pc te sit nie :'(
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 66 times
  • Ride to ride again
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2355 on: February 02, 2010, 07:26:54 am »
Luister hier julle weskapenaars....

Ek dog die reels van hierdie game bepaal dat jy van 'n anner provinsie as jou eie, pics moet post. Dit help mos sweet blow all om te brag as jy jou agterplaas goed ken... >:D
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2356 on: February 02, 2010, 08:06:09 am »
Luister hier julle weskapenaars....

Ek dog die reels van hierdie game bepaal dat jy van 'n anner provinsie as jou eie, pics moet post. Dit help mos sweet blow all om te brag as jy jou agterplaas goed ken... >:D

Hey jou gemaakte Gautenger vanaf die Boland in die Wes-Kaap .......................  :biggrin:

Die reel is soos volg .................." 1. Post a photo of an area (with or without bike)  where wild dogs could roam, and lets see who can identify the location "  :deal:  :peepwall:

Kom ons gaan speel bietjie in Nam of in die Noord-Kaap  :thumleft: :thumleft:

Hoesit AMA ............. wanneer kom jy weer Worcester se kant toe  ;)  ;D
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,577
  • karoorooster@gmail.com
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2357 on: February 02, 2010, 08:09:04 am »
Ja maar ons Kapenaars is armgatte teen julle ryk Valies!Julle is die manne wat dit kan bekostig om so wyd en suid te ry :pot: .
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,479
  • Thanked: 286 times
    • dustriders.co.za
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2358 on: February 02, 2010, 08:18:30 am »
Provinsialisme(spelling) gaan nog die game se ondergang beteken!! :imaposer:
Het n lekker Namibia foto maar kan nie opsit, want ek ry rond vandag.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: New game - Spot the location!!!
« Reply #2359 on: February 02, 2010, 08:23:53 am »
Provinsialisme(spelling) gaan nog die game se ondergang beteken!! :imaposer:
Het n lekker Namibia foto maar kan nie opsit, want ek ry rond vandag.

Kom kuier vir my .................. ons is besig om te pars  :thumleft:
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back