« Reply #48 on: August 06, 2009, 07:48:53 am »
Lekka man Weskus en Camelman , sê my wat het van oom Dirkie geword , sou hy dan nie ook saamry nie ?
Weskus jy en Chris L moet laat weet hoe die koekie krummel vir ons trip , ek hoor niks .
Jis ou maat, blomme lyk maar nog affens, het gister met ChrisL geprt, sal maar kyk vir September, Ja oom Dirk het by Groenrivier omgedraai, die ou het nie een keer afgekom nie

Darem maandag die Steering Damper vir finale operasies weggestuur ( om die sente te spaar ) Dink ek sou hom handig kon gebruik die nwk, hou jou op hoogte!!!

Logged
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer, KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..