probeer VSO Image resizer, dit neem letterlik monder as 10 sekondes om 'n foto te resize en jy kan selfs dit bulk resize groter of kleiner maak. dit werk vir my, het dit gratis gedownload.
Thanks Pote, ek sal hom try.
So by the way, is jy happy met jou 800?
Ek het een gevat vir 'n test ride en was nogal aangenaam verras met sy responsiveness. Die probleem wat hulle hier op die forum mee gedeel het met die vurke het ek ook ervaar, veral toe ek die remme getoets het, het die neus baie gesak, maar dis nie hierdie massive probleem dat die bike nou comdemn moet word nie. Ek dink dis 'n great bike, sommer "bakgat". Definitief my tweede keuse. (Lees my introduction)