Frannarossi
Race Dog
Ek lê vanoggend in die bed en lees 'n paar ride reports net voor ek opstaan en dink toe by myself ek moet so vinnige draaitjie ry voor ek moet vuur aansteek vir pot.In minder as 'n uur toe is ek terug by die huis en hier is so paar foto's wat ek geneem het.Ek's nog te lui vir al die moeite met die photo bucket storie so ek post sommer so in 3 groepies.My roete was maar Blombos / Riversdal / Stilbaai pad om terug tot by die huis.