Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: WOW trip na Baviaans  (Read 817 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline renoster

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Free State
  • Posts: 200
  • Thanked: 3 times
  • offroad gs
WOW trip na Baviaans
« on: November 17, 2006, 11:39:39 am »
Hier is my pic..jammer so lank gevat  nou kry ek dit reg voor iemand my onderstebo klap vir die lank wag vir my pic .. hier is deel een

Hier staan die bike gereed vir trip...oooppss wag moet nog gelaai word :oops:


besig om te laai


Hier is Dawie besig om te laai op 650gs


ha ha ha spot ek lekker ...hy besig om op ketting te spuit.. :lol:
 

ons gereed om te ry  :D


ek en my vrou by my gelaaide bike  :oops:


hier stop ons by motel op trompsburg vir bierkie...


Hier drink ons lekker koue bier en ons besig op muur te skryf dat ons wel daar was



oppad na Colesberg ..soos julle sien reen dit daar voorgrond..gelukkig nie nat gereen nie


Hier rus ons colesberg en hier was ek vrek dors dat my tong uithang ooopppsss sorry vir die lelike tong.. :oops:



oppad na Middelburg...oorgeslaap da...



volgende dag petrol ingegooi en weg is ons na Graaf reinet..




hier smile ons vir die lekker ontbyt by spur in Graaff Ry net... :D



naby willoremore ...die damwal en was verbaas die dam was leeg ..Maart maand was dam halfvol en nou niks... :cry:


in Willomore gou iets drink en Dawie koop drank en laai da op sy 650gs eidelik my 650gs


hier begin my 2de trip grondpad met al die mooi uitsig en dawie agteraan ry sjoe my mond op die bike gele van verbaasheid .. :tongue9:










ons get gestop want die speedcop het ons afetrek vir speed  :shock:  :D  ooo gaats dis skilpad


hier maak hy die plante nat ...sjoe wat ruik sy  :oops:  :D  :shock:









hier is by die kampplekkie se naam..



ok tot later vir die deel 2 my pc se tong hang uit so gee biekie break ...
he man previously known as 2deteerpadmoffie
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 68 times
  • Ride to ride again
WOW trip na Baviaans
« Reply #1 on: November 17, 2006, 12:05:19 pm »
Not bad for a first ride report. Wel done and post many more. :lol:
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

Offline LuckyStriker

  • Stealthy Camper
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,158
  • Thanked: 13 times
  • Bellville Rock City
    • LuckyStriker's Blog
WOW trip na Baviaans
« Reply #2 on: November 17, 2006, 12:22:51 pm »
Knap gedaan - goeie rapport
dit was lekker om julle te ontmoed

ek hoop van harte jy kry daai rooi koekkleursel uit jou kop gewas :lol:
 

Offline renoster

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Free State
  • Posts: 200
  • Thanked: 3 times
  • offroad gs
WOW trip na Baviaans
« Reply #3 on: November 17, 2006, 12:27:01 pm »
Quote from: "LuckyStriker"
Knap gedaan - goeie rapport
dit was lekker om julle te ontmoed

ek hoop van harte jy kry daai rooi koekkleursel uit jou kop gewas :lol:


 :shock: ek het so hard probeer maar daai rooi koekkleursel wil nie waai nie ,,,so sal beter n plan maak :lol:  ja dit was lekker om jou te ontmoet en die geselsie was net so lekker  :D
he man previously known as 2deteerpadmoffie
 

Offline BoJangels

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,051
  • Thanked: 3 times
  • Plettenberg Bay
WOW trip na Baviaans
« Reply #4 on: November 17, 2006, 12:27:56 pm »
Dankie Teerpadmof......ek bedoel Renoster,

dit was great dat julle dit gemaak het, ons wag vir die volgende report :)  8)
It is never too late or too early to be whoever you want to be.

Our lives are defined by opportunities, even the ones we miss.
 

Offline GIDEON

  • Born in the year of the Tiger
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,856
  • Thanked: 8 times
  • Bikes est dans mon sang
WOW trip na Baviaans
« Reply #5 on: November 17, 2006, 12:38:28 pm »
Baie nice BAIE nice


Nobody can be exactly like me. Sometimes even I have trouble doing it.
 

Offline macduff

  • RIP
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT600
    Location: Western Cape
  • Posts: 854
  • Cape Town
    • http://gonnagallas.blogspot.com/
WOW trip na Baviaans
« Reply #6 on: November 17, 2006, 12:42:34 pm »
lekker report rhino..... keep them coming  :thumbright:  :thumbright:
 

Offline JourneyMan

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,797
  • Thanked: 4 times
  • Pretoria
WOW trip na Baviaans
« Reply #7 on: November 17, 2006, 12:58:51 pm »
Good stuff 2de! Lekker riding there!

Fully deserved to be renamed. 8)
He who angers you, controls you.
 

Offline KiLRoy

  • Kaptein Duiwel
  • Administrator
  • Gentleman Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 16,458
  • Thanked: 1320 times
  • Kaptein Duiwel - vriend van Beau Brummel
    • Wild Dog Adventure Riders
WOW trip na Baviaans
« Reply #8 on: November 17, 2006, 01:42:21 pm »
Lekkkkkaaaaaaa 2deteer...... ek bedoel renoster

Lekker om julle te ontmoet het

H