Jacko
Grey Hound
- Joined
- Apr 21, 2006
- Messages
- 6,134
- Reaction score
- 40
- Location
- Denver, Colorado
- Bike
- Hildebrand & Wolfmuller (all models)
Gratis wyn en snacks!
Raait, noudat ek julle aandag het, ons launch Woensdagaand 'n boek by Donford Motorrad in Stellenbosch.
Die boek bestaan uit kortverhale oor bike-ry en biker-wees. Oor avonture, argumente, lekker plekke en stupid mense. Daar is 'n paar interessante skrywers, oa Deon Meyer, Dana Snyman, Simon Fourie en die uwe (hulle het nog oop spasie in die boek gehad wat moes vol).
Tobie Wiese, die samesteller van die boek gaan met Deon Meyer en myself praat. Dit gaan lekker informeel wees en ek hoop ons gaan julle nie verveel nie. Almal is welkom, maar dit sal nice wees as elkeen wat kom darem 'n boek sal koop. Anders is julle cheap - en ek bedoel dit nie soos in KLR-eienaarskap nie...
Die tyd is 18:00 vir 18:30, maar aangesien die wyn al teen 18:00 gaan vloei gaan ek al 17:30 daar wees, net om seker te maak. >
Dis hoe die boek lyk. 'n Klomp van ons het hulle lekker k*k gegee oor die cruiser op die voorblad, maar nou ja, die goed het darem twee wiele. Dis wat ek bedoel:
Vir meer info as jy bogenoemde te moeilik vind om te verstaan, gaan na https://bmwmotorcycleclubcape.co.za/die-bike-boek
Selfs KTM-eienaars is welkom. Snorkers by special arrangement.