Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: WOW trip na Baviaans deel 2  (Read 537 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline renoster

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Free State
  • Posts: 200
  • Thanked: 3 times
  • offroad gs
WOW trip na Baviaans deel 2
« on: November 17, 2006, 01:55:54 pm »
ok hier deel 2 om te kyk

hier kom eerste keer te maak met rivier met klippe en ek beduie wat nou nog nooit deur gery soos dit nie :?


toe se ek aikona my vrou moet afklim en deur die rivier loop en wag anderkant lelik van my ne  :oops: en die fout ek maak is plaas van staan ry sit ry ek amper in die rivier geduik gelukkig kopgehou kyk mooi hoe groot my oo gerek het :shock:



hier wys bordjie kamp sorry mense julle kan mos lees  :D



hier bewonder hy die kampplek ..hy seker gewonder of kampstaaldraad hier plaasgevind het.


hier is die aand waar almal lekker gesels het en weet nie of ama se kop seer is van baie bier nie :D


hier is ek besig om pap te maak ...lekker gesweet van die hitte maar die moeite werd :lol:  en groot potjie was die oorsaak van pap ontwikkeling :D

 

die saterdagoggend kon ama hom nie gedra nie want wou net ry en gaan toe te kere dat ons op die pad moes gewees het


hier voorberei ons vir die trip verder waar ek my tyre bietjie na 1.8 bar afblaas



en toe wou my bike nie start nie  :evil:  flat battery :evil:  :evil:  toe gou kyk wat kon gedoen word



dankie tog luckystriker kom tot my redding ..vir my jumpers gekry en dankie vir die ander wat my gehelp het weer aan die start gekry :D


hier wou ama ride "rooikappie rooikappie" speel


hier ry ons weer na my bike gestart het




ons het nog so gery en kry n bordjie wat se "passop vir die buffels" maar toe by die draai kom en wat kry ons DONKIES ... :?  wonner net of donkies nou buffels is :shock:  ons het ook mooi koedoes en likkewane gekry




hier wys ek duim jipppeeeee reggekry om deur die rivier met my vrou agterop en staande op bike deur die rivier gery..dankie vir die ouens wat die tips gegee het en vir ama ook wat geduldig was met my


hier het dawie die bike laat val en screen ,spieel en indicator stukkend



hier kom ons by die lang modderbadpaaidjie waar ama ,dawie en ek deurgery het



hier ry ek staan staan deur




hier is ons op die top van berg of heuwel bietjie gerus geeet gecaht en weer gery is dit nie mooi nie :D






hier stop ons en kry seker skat so n kilometer lange rivier en van die mense bespreek onder mekaar en van hulle besluit ry deur en ander draai terug ...ek en ama besluit eerder omdraai terug ry :lol:  wil nie die bike opmors nie dit was meer as kniediep die rivier... :shock:


ok hier deel 2 sover deel 3 is oppad my pc is maar stadiger as skilpad  so verskoon my ...tot later deel 3
he man previously known as 2deteerpadmoffie
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 68 times
  • Ride to ride again
WOW trip na Baviaans deel 2
« Reply #1 on: November 17, 2006, 02:18:08 pm »
Lekker renoster lekker.....sjoe baie pics.

Mooi so hou aan. :lol:  :P
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

Offline Clockwork Orange

WOW trip na Baviaans deel 2
« Reply #2 on: November 17, 2006, 02:28:21 pm »
Great stuff Renoster...looking forward to the rest
When in doubt...grab throttle!!!
 

Offline macduff

  • RIP
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT600
    Location: Western Cape
  • Posts: 854
  • Cape Town
    • http://gonnagallas.blogspot.com/
WOW trip na Baviaans deel 2
« Reply #3 on: November 17, 2006, 04:02:26 pm »
most enjoyable  :lol:  :lol:  :lol:
 

Offline GIDEON

  • Born in the year of the Tiger
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,856
  • Thanked: 8 times
  • Bikes est dans mon sang
WOW trip na Baviaans deel 2
« Reply #4 on: November 17, 2006, 08:31:02 pm »
Baie nice BAIE NICE


Nobody can be exactly like me. Sometimes even I have trouble doing it.