renoster
Pack Dog
ok hier deel 2 om te kyk
hier kom eerste keer te maak met rivier met klippe en ek beduie wat nou nog nooit deur gery soos dit nie :?
toe se ek aikona my vrou moet afklim en deur die rivier loop en wag anderkant lelik van my ne en die fout ek maak is plaas van staan ry sit ry ek amper in die rivier geduik gelukkig kopgehou kyk mooi hoe groot my oo gerek het :shock:
hier wys bordjie kamp sorry mense julle kan mos lees
hier bewonder hy die kampplek ..hy seker gewonder of kampstaaldraad hier plaasgevind het.
hier is die aand waar almal lekker gesels het en weet nie of ama se kop seer is van baie bier nie
hier is ek besig om pap te maak ...lekker gesweet van die hitte maar die moeite werd :lol: en groot potjie was die oorsaak van pap ontwikkeling
die saterdagoggend kon ama hom nie gedra nie want wou net ry en gaan toe te kere dat ons op die pad moes gewees het
hier voorberei ons vir die trip verder waar ek my tyre bietjie na 1.8 bar afblaas
en toe wou my bike nie start nie :evil: flat battery :evil: :evil: toe gou kyk wat kon gedoen word
dankie tog luckystriker kom tot my redding ..vir my jumpers gekry en dankie vir die ander wat my gehelp het weer aan die start gekry
hier wou ama ride "rooikappie rooikappie" speel
hier ry ons weer na my bike gestart het
ons het nog so gery en kry n bordjie wat se "passop vir die buffels" maar toe by die draai kom en wat kry ons DONKIES ... :? wonner net of donkies nou buffels is :shock: ons het ook mooi koedoes en likkewane gekry
hier wys ek duim jipppeeeee reggekry om deur die rivier met my vrou agterop en staande op bike deur die rivier gery..dankie vir die ouens wat die tips gegee het en vir ama ook wat geduldig was met my
hier het dawie die bike laat val en screen ,spieel en indicator stukkend
hier kom ons by die lang modderbadpaaidjie waar ama ,dawie en ek deurgery het
hier ry ek staan staan deur
hier is ons op die top van berg of heuwel bietjie gerus geeet gecaht en weer gery is dit nie mooi nie
hier stop ons en kry seker skat so n kilometer lange rivier en van die mense bespreek onder mekaar en van hulle besluit ry deur en ander draai terug ...ek en ama besluit eerder omdraai terug ry :lol: wil nie die bike opmors nie dit was meer as kniediep die rivier... :shock:
ok hier deel 2 sover deel 3 is oppad my pc is maar stadiger as skilpad so verskoon my ...tot later deel 3