Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: WOW trip na baviaans deel 3  (Read 616 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline renoster

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Free State
  • Posts: 200
  • Thanked: 3 times
  • offroad gs
WOW trip na baviaans deel 3
« on: November 17, 2006, 03:16:55 pm »
soos almal besluit terug draai of deur ry ons besluit terug draai




hier dink ek en wonner hkm daar nie binnebande rondom die bike gesit kan word nie en deur dryf ry en dan is die bikes gered


toe besluit ons gaan swem in die rivier



wwhheee ek was eerste innie water.....


oooopppsss die water is te vlak.. kannie deurswem nie sal maar kruip  :oops:


terug by die kamp en hier desmostreer ama hoe om die skills baas te raak en die res volg hom  :shock:  :D





hier sit almal en wag angstig vir die spitbraai ...en die vleis moet gaar kom ... :lol:  honger mae wat wag


hier sit ek en eet van die lekkerste spitbraai vleis  :D  met daai groot been wat ek so eet  :shock:


hier sit ama en wonner hoe die kamera werk  :P


hier ons weer oppad huistoe met trane in ons oe  :sad2:



hier kom ons by die pad wat gesplit is en daar groet ons vir oulaas terug huiswaarts



hier ry ons deur Graaf ry net  :D  met die mooi kerk voor


ry deur middelburg en gou middagete by saddles gaan eet en die weer dreig om te reen  :shock:



toe reguit na Colesberg ..5 munite gerus en daar start my bike nie weer nie  :evil:  petroljoggies help bike stoot om jumpstart en daarna reguit bloemfontein en veilig daar aangekom my gat was lekker seer  :D



dankie aan almal wat daar was en gehelp het met die bike se battery en paar tips hoe om "ordendelik" grondpad te ry  :D  en julle was puik mense en nice...dankie tog die pap het darem na pap gesmaak  :D ..nogmaals dankie vir die wat gereel het en moet weer vlgde jaar weer reel


fluit fluit fluit die storie is uit
he man previously known as 2deteerpadmoffie
 

Offline BlouVark

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,114
WOW trip na baviaans deel 3
« Reply #1 on: November 17, 2006, 03:28:28 pm »
Dankie Renoster, lekker report gewees, het jou pics geniet.
You can always rinse the surface
but the stain will remain.
 

Offline GIDEON

  • Born in the year of the Tiger
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,856
  • Thanked: 8 times
  • Bikes est dans mon sang
WOW trip na baviaans deel 3
« Reply #2 on: November 17, 2006, 08:32:22 pm »
Baie lekker report GENIET DIE OPMERKINGS BAIE


Nobody can be exactly like me. Sometimes even I have trouble doing it.
 

Offline Mark Hardy

  • Forum Vendor
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,386
  • Thanked: 3 times
WOW trip na baviaans deel 3
« Reply #3 on: November 17, 2006, 08:49:07 pm »
excellent :D really enjoyable
 

Offline KiLRoy

  • Kaptein Duiwel
  • Administrator
  • Gentleman Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 16,458
  • Thanked: 1320 times
  • Kaptein Duiwel - vriend van Beau Brummel
    • Wild Dog Adventure Riders
WOW trip na baviaans deel 3
« Reply #4 on: November 18, 2006, 08:22:41 am »
Thanx for sharing R - great stuff

H
 

Offline wino

  • Old Boys Club
  • Race Dog
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,576
  • Thanked: 1 times
WOW trip na baviaans deel 3
« Reply #5 on: November 19, 2006, 09:49:59 am »
some funny comments :D tx rhino!
 

Offline Stephan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,540
  • bwk
WOW trip na baviaans deel 3
« Reply #6 on: November 20, 2006, 08:58:11 am »
Great report and pics!  Thanks!
Hard reality does not often coincide with the people's wishes - Nelson Mandela
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 68 times
  • Ride to ride again
WOW trip na baviaans deel 3
« Reply #7 on: November 20, 2006, 09:36:31 am »
Renoster, jou eerste report op hierdie forum is iets om op trots te wees. Well done. Hope there will be many more.  :P  :P  :D
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.