WOW trip na baviaans deel 3

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

renoster

Pack Dog
Joined
Jul 28, 2006
Messages
200
Reaction score
0
Location
bloemfontein
Bike
BMW R1150GS
soos almal besluit terug draai of deur ry ons besluit terug draai




hier dink ek en wonner hkm daar nie binnebande rondom die bike gesit kan word nie en deur dryf ry en dan is die bikes gered


toe besluit ons gaan swem in die rivier



wwhheee ek was eerste innie water.....


oooopppsss die water is te vlak.. kannie deurswem nie sal maar kruip :oops:


terug by die kamp en hier desmostreer ama hoe om die skills baas te raak en die res volg hom :shock: :D





hier sit almal en wag angstig vir die spitbraai ...en die vleis moet gaar kom ... :lol: honger mae wat wag


hier sit ek en eet van die lekkerste spitbraai vleis :D met daai groot been wat ek so eet :shock:


hier sit ama en wonner hoe die kamera werk :p


hier ons weer oppad huistoe met trane in ons oe :sad2:



hier kom ons by die pad wat gesplit is en daar groet ons vir oulaas terug huiswaarts



hier ry ons deur Graaf ry net :D met die mooi kerk voor


ry deur middelburg en gou middagete by saddles gaan eet en die weer dreig om te reen :shock:



toe reguit na Colesberg ..5 munite gerus en daar start my bike nie weer nie :evil: petroljoggies help bike stoot om jumpstart en daarna reguit bloemfontein en veilig daar aangekom my gat was lekker seer :D



dankie aan almal wat daar was en gehelp het met die bike se battery en paar tips hoe om "ordendelik" grondpad te ry :D en julle was puik mense en nice...dankie tog die pap het darem na pap gesmaak :D ..nogmaals dankie vir die wat gereel het en moet weer vlgde jaar weer reel


fluit fluit fluit die storie is uit
 
Top