One night stand Klein Paradeis.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 2, 2006
Messages
401
Reaction score
0
Location
PTA EAST
Bike
BMW R1200GS Adventure
Eerste vir die manne wat Baviaans gedoen het!!!!!!
:wav:
Vir die res van ons wat die Ekonomie aan die gang moet hou terwyl julle ini Oos Kaap rond vlenter. :)
CopyofP1060867.jpg

Phlippi,Mike en myself moes maar naby die kos potte loop draai.
[imotobucket.com/albums/h56/wimpie_2006/CopyofP1060867.Mike op 'n 200 lifan (nou spot goed koop in die mark) die bory bom Phippi op sy XT gewapen en gereed vir die stof pad.
[img][img]https://i61.photobucket.com/albums/h56/wimpie_2006/P1060870.jpg
Phlippi verlang hom vrou 10 kilos uit die dorp uit,Mike moes reg staan met die servette om die traane af te vee en te troos.[/img][/img]
P1060877.jpg

Phlippi doen reperassies aan die Xt terwyl ek hom bietjie afkoel.
 
Top