briljant!!!!!

ek het die RR darem baie geniet.
Eendag is eendag dan

ek die roete, my "collar" wil so graag Namibia toe gaan, maar dit sal maar moet wag tot volgende jaar, want ons het nie genoeg gehad van die winter nie, dit was nie koud genoeg nie, so ons gaan kyk hoe koud ons kan kry in Europa oor Desember.
