Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Kalahari Bike Challenge - Upington  (Read 666 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Baches

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 1,542
  • Thanked: 2 times
Kalahari Bike Challenge - Upington
« on: September 07, 2009, 06:21:32 pm »
Die 2009 Kalahari Bike Challenge het weer hierdie jaar plaas gevind in Upington. 53 motorfietse het ingeskryf en die meeste was BMW's en KTM'e. Daar was ook 'n paar ou skool fietse daar onder andere DR 600 en CR 500. Vrydag middag 21 Augustus het die manne beginne aan kom by Oranje Rus wat reg op die Oranje Rivier se oewer gelee is. Die manne het die middag begin in kom en teen die aand was daar al heelwat fietse in die kamp. Die Challenge is eintlik net 'n dag trip van so om en by 400 km met 'n moerse party die aand. Die Challenge is gereel deur die Tafelronde van Upington en die hoog organiseerder was Istvan (my bra) Mayer wat ook die BMW agentskap op Upington besit. Dit was 'n trip met die perfekte verskoning aan mamma by die huis dat dit vir 'n goeie doel was. Ons was 5 fietse van Kathu wat die Vrydag middag deur gery het (3 BMW 1200's , 1 Trans Alp en een KLR 650 op die bakkie)
Die Vrydag aand was maar rustig en die Senior van Seniors se karavaan klub het besluit dat die naweek die perfekte uitkamp naweek was. Hulle in die een uithoek en ons manne in die ander een. Die Saterdag oggend was daar 'n "briefing 0730 die oggend en het die manne wat kan eerste weg gspring en die res het drups gewys gevolg want die stof was iets verskriklik.
« Last Edit: September 07, 2009, 06:29:50 pm by Baches »
Yamaha XT1200Z Super Tenere
KTM 530 XCW
KDX 200
F650GS Dakar
 

Offline Baches

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 1,542
  • Thanked: 2 times
Re: Kalahari Bike Challenge - Upington
« Reply #1 on: September 07, 2009, 06:33:09 pm »
Die roete het 'n draai deur Riemvasmaak ingesluit wat vir my die toppunt van die trip was. Die scenery is fantasties en dis bike ry hemel op sy beste met daai twee spoor paadjies
Yamaha XT1200Z Super Tenere
KTM 530 XCW
KDX 200
F650GS Dakar
 

Offline Baches

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 1,542
  • Thanked: 2 times
Re: Kalahari Bike Challenge - Upington
« Reply #2 on: September 07, 2009, 06:45:39 pm »
Middag ete was in 'n rivierbed naby Kenhardt met 'n skottel wat spesiaal opgestel is om die Springbokke te kyk wat dankie tog toe gewen het. Ons groep het dit ongelukkig gemis deur dat die een watergat in Augrabies te lekker was vir woorde. Die aand is afgesluit met baie baie straf Jagermeisters vir die ou wat te veel gespin het tot die ou wat dronk gelyk het die oggend. Die paaie was 'n lekker mix van los sanderige rivier bedding grondpaaie tot twee spoor paadjies. Definitief 'n trip wat mens weer kan doen !! Nog 'n paar foto's:
Yamaha XT1200Z Super Tenere
KTM 530 XCW
KDX 200
F650GS Dakar
 

Offline Baches

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 1,542
  • Thanked: 2 times
Re: Kalahari Bike Challenge - Upington
« Reply #3 on: September 07, 2009, 06:47:24 pm »
Jammer vir die Engelse manne maar my Engelse onderwyser het hulle na my skooldae weg gejaag.
Hier is die roete:
Yamaha XT1200Z Super Tenere
KTM 530 XCW
KDX 200
F650GS Dakar
 

Offline LeonDude

  • A very quiet
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,437
  • Thanked: 50 times
  • DR650 - The next adventure
    • Leon de Kock - Author pages
Re: Kalahari Bike Challenge - Upington
« Reply #4 on: September 07, 2009, 06:56:05 pm »
Looks great!  :thumleft:
Great news, my book 'Sniffer' has seen the light of day on Amazon Kindle!
https://www.amazon.com/dp/B01N664WIH
Check out my website for free short stories!
http://www.leondekock.com/short_stories.html
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 29,027
  • Thanked: 439 times
    • dustriders.co.za
Re: Kalahari Bike Challenge - Upington
« Reply #5 on: September 07, 2009, 07:54:55 pm »
Dalk moet ons volgende jaar die trippie meemaak. Thanks Werner.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,607
  • karoorooster@gmail.com
Re: Kalahari Bike Challenge - Upington
« Reply #6 on: September 07, 2009, 08:07:36 pm »
Lyk lekker man! :thumleft:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Marnus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 969
  • Yeeeeehaaaa!
Re: Kalahari Bike Challenge - Upington
« Reply #7 on: September 07, 2009, 08:43:24 pm »
Mooi man!  Dis mos die wereld waar mens groot geraak het en nie groot geword het nie  ;D

Sal lekker wees om volgende keer saam te gaan!
 

Offline Eselbank

  • Member
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 241
Re: Kalahari Bike Challenge - Upington
« Reply #8 on: September 08, 2009, 06:32:23 am »
Dit klink nou soos iets wat 'n mens op jou program behoort te sit, hoop ek sien julle volgende jaar. Sal solank begin werk aan die pink slip!