Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Show off your pillion  (Read 196216 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,770
  • Thanked: 310 times
    • dustriders.co.za
Re: Show off your pillion
« Reply #500 on: November 02, 2012, 10:30:11 am »
Vroutjie se eerste keer op die bike

Dwerg, as daai 'n serp is het ek 'n storie vir jou
.

Een nag by die Grahamstad kunstefees met Tharina agterop die bike, gryp die ketting die serp en ruk hom in 'n oogwink van haar nek af. Gode sy dank hy was nie meer as een keer om haar nek gedraai nie anders was ek dalk nou vrouloos.

Ons het fkn groot geskrik.
Een van my pa se beste maats is so dood.
Middernagtelike ure op Blouberg se strand ( my pa sÍ daar was geen drank betrokke nie maar ek glo hom nie :mwink:)
Serp in die Harley se ketting en ruk hom af van die bike een tref die strand kop eerste.(heel helmet)
Nodeloos om te sÍ my pa het nie veel ooghare vir bikes gehad :biggrin: :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Firesquirrel

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,394
  • Thanked: 1 times
Re: Show off your pillion
« Reply #501 on: November 02, 2012, 10:32:56 am »
Vroutjie se eerste keer op die bike

Dwerg, as daai 'n serp is het ek 'n storie vir jou
.

Een nag by die Grahamstad kunstefees met Tharina agterop die bike, gryp die ketting die serp en ruk hom in 'n oogwink van haar nek af. Gode sy dank hy was nie meer as een keer om haar nek gedraai nie anders was ek dalk nou vrouloos.

Ons het fkn groot geskrik.
Een van my pa se beste maats is so dood.
Middernagtelike ure op Blouberg se strand ( my pa sÍ daar was geen drank betrokke nie maar ek glo hom nie :mwink:)
Serp in die Harley se ketting en ruk hom af van die bike een tref die strand kop eerste.(heel helmet)
Nodeloos om te sÍ my pa het nie veel ooghare vir bikes gehad :biggrin: :deal:
Meisie van so 16 met lang hare is dood op Swakop toe sy agter op Beach Buggy gery het.....  sy het terug gele en toe gryp die fanbelt haar hare en ruk haar nek morsaf....  ongelukke gebeur so vinnig !!
Current Bikes :  KTM 690
 

Online Kaboef

  • Jedi Knight
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,964
  • Thanked: 148 times
Re: Show off your pillion
« Reply #502 on: November 09, 2012, 02:50:20 pm »
Ja, ek het ook amper my gat gesien agv rugsak se bottom straps wat nie om my maag vasgegespe was nie.
Toe ek n sand-patch slaan en opstaan toe haak die straps iewers onder die seat vas en ruk my af.

Ek ry nerens op n bike as alles wat los is, nie vas is nie, en alles wat oop is, nie toe is nie.
Zips, clips en straps.
En veters ingesteek by die skoen.
And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,094
  • Thanked: 22 times
  • East London
Re: Show off your pillion
« Reply #503 on: November 15, 2012, 05:13:14 pm »
Ou Bees op haar 1ste grondpad trip.  :biggrin: 

Sy was in die begin baie op haar senuwees, maar sy't dit darem gemaak.  Ook 1ste keer in 'n tent geslaap . . . . en soos dit lyk, dis nie die einde nie  :deal:



Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,011
  • Thanked: 47 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Show off your pillion
« Reply #504 on: November 15, 2012, 05:25:34 pm »
Ek noem nou nie name nie maar hier is darem n paar lelike bikers wat erg mooi vroue/meisies het  :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Bensien

Re: Show off your pillion
« Reply #505 on: November 15, 2012, 05:38:33 pm »
Ek noem nou nie name nie maar hier is darem n paar lelike bikers wat erg mooi vroue/meisies het  :thumleft:

Vat jy my nou in die gesig
« Last Edit: November 15, 2012, 05:43:59 pm by Bensien »
Why do things that only happen to stupid people always happen to me?
 

Offline Karin A

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 315
Re: Show off your pillion
« Reply #506 on: November 15, 2012, 05:58:55 pm »
My pillion ...manlief moet altyd maar erg klou vir als wat hy werd is. 
 

Offline Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 973
  • Thanked: 17 times
Re: Show off your pillion
« Reply #507 on: November 15, 2012, 07:11:27 pm »
JMOL watse baadjie/broek is dit wat jou pillion dra?  Ek soek nog iets vir my vrou en daardie is vir my 'n mooi ontwerp/kleur.  Aanduiding van prys, waar gekoop dalk?  Jammer vir al die vrae!
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,011
  • Thanked: 47 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Show off your pillion
« Reply #508 on: November 15, 2012, 07:35:32 pm »
My pillion ...manlief moet altyd maar erg klou vir als wat hy werd is. 

 :laughing4: :laughing4:

Ek kan dit net sien    :imaposer:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,011
  • Thanked: 47 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Show off your pillion
« Reply #509 on: November 15, 2012, 07:37:40 pm »
Ek noem nou nie name nie maar hier is darem n paar lelike bikers wat erg mooi vroue/meisies het  :thumleft:

Vat jy my nou in die gesig

Wragtig n goeie voorbeeld :imaposer:
Jou "pillion" is pragtig  :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Road Hog

  • Member No. 6196
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 2,169
  • Walvis Bay
Re: Show off your pillion
« Reply #510 on: November 15, 2012, 07:48:36 pm »
One of my three pillions
2009 KTM 990 Adventure
2011 Honda XR650L

If you think you can, you're right.
If you think you can't, you're right.
 

Online Offshore

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,165
  • Thanked: 99 times
Re: Show off your pillion
« Reply #511 on: November 15, 2012, 08:32:44 pm »
Mooi RH. My wereld daai. ;D
 

Offline Mother

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,604
  • Thanked: 10 times
  • ...anything with an engine an 2wheels
Re: Show off your pillion
« Reply #512 on: November 15, 2012, 08:43:41 pm »
nice pics Road Hog....my daughter was riding with me from an early age...takes me back...she now 21
nice to see thanks for sharing...take care out there
mother ....only half a word ;-)
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,094
  • Thanked: 22 times
  • East London
Re: Show off your pillion
« Reply #513 on: November 15, 2012, 09:22:13 pm »
JMOL watse baadjie/broek is dit wat jou pillion dra?  Ek soek nog iets vir my vrou en daardie is vir my 'n mooi ontwerp/kleur.  Aanduiding van prys, waar gekoop dalk?  Jammer vir al die vrae!

Jong - ek weet nie rerig nie, maar ek dink dis die City Pants en die baadjie - geen idee nie.  Dis alles BMW klere.  Destyds toe ek die Dakar gekoop het, het ek die 2 baadjies saam met die fiets gekry.

Ek dink iemand anders moet hier help.  Die baaidjie dink ek kos minder as R5 000 en die broek seker so R2 300.

Ek dink so . . .
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Road Hog

  • Member No. 6196
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 2,169
  • Walvis Bay
Re: Show off your pillion
« Reply #514 on: November 15, 2012, 09:36:35 pm »
My other pillion and also my personal mechanic..........
2009 KTM 990 Adventure
2011 Honda XR650L

If you think you can, you're right.
If you think you can't, you're right.
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: North West
  • Posts: 3,111
  • Thanked: 66 times
  • Si vis pacem, para bellum
Re: Show off your pillion
« Reply #515 on: November 15, 2012, 09:50:32 pm »
My other pillion and also my personal mechanic..........
How much does she charge for a serice?

(Sorry man I could not resist  >:D )
Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline Road Hog

  • Member No. 6196
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 2,169
  • Walvis Bay
Re: Show off your pillion
« Reply #516 on: November 15, 2012, 09:53:48 pm »
My other pillion and also my personal mechanic..........
How much does she charge for a serice?

(Sorry man I could not resist  >:D )

 :thumleft:  she is high maintenance.......  :laughing4: :laughing4: :laughing4:

I was actually refering to the laatjie... :imaposer: :imaposer: :imaposer:
2009 KTM 990 Adventure
2011 Honda XR650L

If you think you can, you're right.
If you think you can't, you're right.
 

Offline Bring It On

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,671
  • Thanked: 36 times
  • Shaun
Re: Show off your pillion
« Reply #517 on: November 15, 2012, 10:02:11 pm »
My other pillion and also my personal mechanic..........
How much does she charge for a serice?

(Sorry man I could not resist  >:D )

 :thumleft:  she is high maintenance.......  :laughing4: :laughing4: :laughing4:

I was actually refering to the laatjie... :imaposer: :imaposer: :imaposer:

 :spitcoffee: Lekker lag ek nou :laughing4: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
"Always Believe In Yourself"

Quote: "Riding a Bike feeds something inside us, that Nothing else can"
Quote: "I Ride because it can turn the Worst Day into the BEST"
 

Offline Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 973
  • Thanked: 17 times
Re: Show off your pillion
« Reply #518 on: November 15, 2012, 10:12:20 pm »
JMOL watse baadjie/broek is dit wat jou pillion dra?  Ek soek nog iets vir my vrou en daardie is vir my 'n mooi ontwerp/kleur.  Aanduiding van prys, waar gekoop dalk?  Jammer vir al die vrae!

Jong - ek weet nie rerig nie, maar ek dink dis die City Pants en die baadjie - geen idee nie.  Dis alles BMW klere.  Destyds toe ek die Dakar gekoop het, het ek die 2 baadjies saam met die fiets gekry.

Ek dink iemand anders moet hier help.  Die baaidjie dink ek kos minder as R5 000 en die broek seker so R2 300.

Ek dink so . . .

OK dankie!  Ek sal onder die "City" naam soek, ek weet van dit.
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,518
  • Thanked: 43 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Show off your pillion
« Reply #519 on: November 15, 2012, 10:39:49 pm »
Vroulief is noudie dag Upington toe vir werk, sy ry grondpad en is daarom weg met die bakkie, ek verlang toe te veel en sit haar toe agterna.  :mwink:
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.