0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Lady Grey seen from Joubert's Pass
Quote from: Carrots on February 17, 2014, 12:52:07 pmFokkers!!!! .........ek gat jou kry Yolandie....wag net!!! moet jy nie bietjie gaan fietsry saam pa arno nie?
Fokkers!!!! .........ek gat jou kry Yolandie....wag net!!!
Took my Daughter for a spin today.
Dis snaaks, jy lyk dan glad nie soos jou avatar nie
Bring it on Dorsland, jy is reg ek't daar 'n U-turn gemaak om my Sunset Foudie te neem. Mikie jou ou Grapgat.
Quote from: Offshore on May 01, 2014, 08:15:28 pmBring it on Dorsland, jy is reg ek't daar 'n U-turn gemaak om my Sunset Foudie te neem. Mikie jou ou Grapgat. Lyk by die Lategansvlei afdraai?Pragtige dogter Offshore.
Quote from: chrisL on May 01, 2014, 08:32:53 pmQuote from: Offshore on May 01, 2014, 08:15:28 pmBring it on Dorsland, jy is reg ek't daar 'n U-turn gemaak om my Sunset Foudie te neem. Mikie jou ou Grapgat. Lyk by die Lategansvlei afdraai?Pragtige dogter Offshore. Netso, lyk my jy moet jou Forum naam verander na Google Earth.Dankie Chris.