As ek mag sê, jy het 'n beeldskone verloofde! en dan hou sy nog van bike ry ook! Jy moet hou wat jy daar het! Ons is om die draai in George, kontak my op my e-pos dan ry ons saam as jy wil - groetnis, Gert - Eight Bells met 'n paar grondpaaie is altyd lekker......