0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Well Laban could post pics of his Schnauser
My gereelde pillion Dinsdag voor 'n matriekafskeid.
Quote from: Geel Kat on October 01, 2015, 12:27:48 pmMy gereelde pillion Dinsdag voor 'n matriekafskeid.Ek hoop die LORRIE stof is afgewas van daai mooi witte
Miesies die Sondag, nuwe scooter gaan uit toets
Tom van Brits.Ek kan ook nou nie meer byhou met al sy name. Lyk my almal change hul name die maand, als Wooly Bugger, Gatkrapper, Gatvlieg en Gérrard se skuld.
Julle ken my goed....ek is die ou eiland man 😀😁😂😃. Plekke soos Africa en die sandput kom ook tot mind.....julle hijack nou die arme thread 😀😁😂Sent from my SM-J110F using Tapatalk
Man ek is bly ek het op hierdie tread afgekom. Al begin dink al die WD's is middeljarig en oorgewig want dis al wat ek op die RR's sien.