0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Dorsland on September 01, 2014, 09:10:34 amJy maggie so gespoeg en gepolish by daai mooi fiets staan en glimlag nie jong, die kjenners staan en wag vir hul klasse Nou weet ek ook hoe lyk jy Spoedvark Hy is die middae en naweke in huisarres. Die kinders en mense in die straat is baie bang vir hom.
Jy maggie so gespoeg en gepolish by daai mooi fiets staan en glimlag nie jong, die kjenners staan en wag vir hul klasse Nou weet ek ook hoe lyk jy Spoedvark
Anysberg
Garth...jy sit dan? Is dit gephotoshop? Of ry jy eintlik n ou plaasbike met n BMW fairing?
How's that mud!
Quote from: Malibu on September 30, 2014, 07:56:39 amHow's that mud! If you look carefully you will see a very broken bike, but still going strong.