0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
As julle weer kom, laat weet my, dan gaan vat ek julle na die lekkerste lunchplekke in die Kaap waarvan net die locals weet.
hmmm ... of is daar nie genoeg manne om saam met hulle te loop nie
Quote from: Colyn on March 14, 2010, 08:38:08 pmhmmm ... of is daar nie genoeg manne om saam met hulle te loop nie Die manne in die Kaap is ook bietjie geknak hoor ek
Quote from: Captain Slow on March 14, 2010, 08:38:54 pmQuote from: Colyn on March 14, 2010, 08:38:08 pmhmmm ... of is daar nie genoeg manne om saam met hulle te loop nie Die manne in die Kaap is ook bietjie geknak hoor ek Nee, julle verstaan nie. Daar is drie meisies vir elke man in die Kaap. 'n Man kan mos net enetjie op 'n slag besig hou terwyl die ander twee losloop!!