0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Watter jaar is die Vuka TM200 die eerste keer aanmekaar gelap? 2008! Watter jaar is die Yamaha Serow die eerste keer vervaardig? 1985. So wie is die copycats? Om die twee te vergelyk is soos te sê dat 'n Tata bakkie beter is as 'n Toyota Raider - die kwaliteit verskille is eenvoudig net te groot.