2010 VRYSTAAT BASH!!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hentie bm

Race Dog
Joined
Feb 14, 2008
Messages
4,799
Reaction score
0
Location
Somerset West
Bike
AJS (all models)
Dit sal die lang naweek van 19 tot 22 maart wees en die 22 ste is 'n vakansie dag. :mwink: Ons hou dit weer in Meiringskloof in Fouriesburg.Vrydag aand sal daar ordentlike braaipakke wees met steak,wors,sosatie,tjop en pap en sous,saterdag aand 'n spit braai met genoeg skaap en nie meerkat nie  :peepwall:  :pot: selfde mense maak die kos as laas jaar  :drif: so met die lang naweek kan die mense van die Kaap ook kom  :deal:  :thumleft:Ek en Deon Dj sal die kostes so gou moontlik vir julle gee  :biggrin:  :thumleft:
 
Top