1200 GSA vraag

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

paulb

Race Dog
Joined
Jun 19, 2009
Messages
1,175
Reaction score
51
Location
Far East
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek het vanoggend die gsa vir die eerste keer gewas , nadat ek die bike af gedroog het het ek hom gestart. Vir n paar sekondes het dit geklink soos n fanbelt wat gly en toe weer weg gegaan.

Is daar n plek waar water kan inkom op die voorste plastic cover op die engin ?
 
Top