1150 GSA met 'n kort gat

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Frannarossi

Race Dog
Joined
Jan 23, 2008
Messages
3,705
Reaction score
22
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS Adventure
Laas naweek oppad Sederberg toe breek my bike se gat mos toe af nog voor Touwsrivier.Ek het nou amper 10 000km met die top box permanent op die fiets gedoen,maar lyk my ek het hom net so rapsie te veel op die gat ge mount.So ek dog toe laat ek maar julle ander manne waarsku om die boksie so bietjie vorentoe te skuif voor julle bagasie ook in die pad lê!Hier hoe 'n 1150 GSA lyk met 'n halwe gat.
51600x450.jpg
 
Top