FB, ek sou hoop jy wil nie n HP2 mt n "ancient" bike vergelyk nie, maar jy is heeltemal reg, waarom nie n "mini hooligan challenge" nie.
Kry 5xHP2"s en 5xSE"s en dan maak ons n dag in Matroosberg 4x4 , perfekte "hooligan" area.
Of is jou beskrywing van n hooligan rit 180 op die N7?
Ek boek vroegtydig my toeskouersvoorregte.
Maar helaas, ons praat maklik van hooligan goeters, kan julle bybring? Toemaar, ek verstaan.