Dammit, te laat gepost!
FB, ons val nou mekaar aan, dis nie lekker nie.
Ek is nie n eienaar van n HP2 of n SE nie, maar ek ken motorfietse, het met die goed grootgeword.
Beide kragtig, maar SE lyk sommer na n "regte" offroad vanuit die staanspoor.
KTM=ready to race, en dit weerspieel in hul hele veldfiets reeks. { ek kan dit verduidelik as jy wou]
BMW HP2= eienaars moet op eie koste luginlate herontwerp, vir enige ernstige rywerk moet die veerstelsel opgradeer word.
Teen die tyd dat n HP2 voldoende valbeskerming ophet, lyk dit soos n 2wiel pypkar.
Nou waar is die vergelyking?
P.S. bly altyd objektief.