Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn  (Read 6947 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline fat b

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,975
  • Thanked: 2 times
  • BMW R 1150 GS ADVENTURE
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #120 on: February 08, 2010, 08:16:46 am »
Kleinplaas is in die middel van ODN vra ma vir enige ou op straat , hy sal jou vinnig kan se .

 THE CHALLENGE MAY NOT BE EASY , BUT IT'S NOT IMPOSSIBLE.
SO MANY PLACES, SO LITTLE TIME !

MOSSEL BAY
 
Offline BullFrog

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 812
  • Thanked: 42 times
  • Previously Naartjie
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #121 on: February 08, 2010, 09:19:52 am »
Ek is daardie tyd in Mosselbaai op honeymoon....

Ek en die vrou sal probeer om vir die Saterdag deur te kom.

Ek ry nou wel 'n KTM, maar het vanaf 2000 - 2003 die beste DS bike besit!!!!!!!

'70 Triumph Bonneville 650 T120, '84 Honda VF 1000 RE, '01 Yamaha YZ 250 N, '12 Honda XR 650 L, '14 Honda NC 750 X

If I REALLY wanted to ride a BMW, I would join the Tshwane Metro.
 
Offline fat b

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,975
  • Thanked: 2 times
  • BMW R 1150 GS ADVENTURE
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #122 on: February 08, 2010, 09:26:50 am »
Ek is daardie tyd in Mosselbaai op honeymoon....

Ek en die vrou sal probeer om vir die Saterdag deur te kom.

Ek ry nou wel 'n KTM, maar het vanaf 2000 - 2003 die beste DS bike besit!!!!!!!

Almal maak maar foute  >:D  Maar julle is meer as welkom om te kom kuier !

 THE CHALLENGE MAY NOT BE EASY , BUT IT'S NOT IMPOSSIBLE.
SO MANY PLACES, SO LITTLE TIME !

MOSSEL BAY
 
Offline GRyPH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,477
  • Thanked: 9 times
  • Some things can't be done cautiously!
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #123 on: February 08, 2010, 09:29:42 am »
 :laughing4:

enige bikes welkom.  moenie worry nie, jy sal nie die enigste katoom daar wees nie.
Focus on the journey, not the destination.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #124 on: February 08, 2010, 10:32:33 am »
:laughing4:

enige bikes welkom.  moenie worry nie, jy sal nie die enigste katoom daar wees nie.
Ek wonder hoekom is die ouens met die Transalps so stil ? Al TA tot dusver wat kom is daai swart een van George met die mooi blou sticker op.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline GRyPH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,477
  • Thanked: 9 times
  • Some things can't be done cautiously!
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #125 on: February 08, 2010, 10:44:41 am »
hy gaan meer as net een mooi blou sticker kry,   \

en daar is nog n TA van mosselbaai af. Een van fat b se buddies
Focus on the journey, not the destination.
 
Offline fat b

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,975
  • Thanked: 2 times
  • BMW R 1150 GS ADVENTURE
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #126 on: February 08, 2010, 10:49:23 am »
:laughing4:

enige bikes welkom.  moenie worry nie, jy sal nie die enigste katoom daar wees nie.
Ek wonder hoekom is die ouens met die Transalps so stil ? Al TA tot dusver wat kom is daai swart een van George met die mooi blou sticker op.
Lees biekie weer wie kom ... EDWARD TA 700 !!!!!!!! Hou op kak soek met TR ek en hy maak 'n gedugte voorry aleen !

 THE CHALLENGE MAY NOT BE EASY , BUT IT'S NOT IMPOSSIBLE.
SO MANY PLACES, SO LITTLE TIME !

MOSSEL BAY
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #127 on: February 08, 2010, 10:53:49 am »
:laughing4:

enige bikes welkom.  moenie worry nie, jy sal nie die enigste katoom daar wees nie.
Ek wonder hoekom is die ouens met die Transalps so stil ? Al TA tot dusver wat kom is daai swart een van George met die mooi blou sticker op.
Lees biekie weer wie kom ... EDWARD TA 700 !!!!!!!! Hou op kak soek met TR ek en hy maak 'n gedugte voorry aleen !
Met eish ja,,,,,,,,,,,,,
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #128 on: February 08, 2010, 10:56:11 am »
Se hulle fat b
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #129 on: February 08, 2010, 11:00:57 am »
Ek is daardie tyd in Mosselbaai op honeymoon....

Ek en die vrou sal probeer om vir die Saterdag deur te kom.

Ek ry nou wel 'n KTM, maar het vanaf 2000 - 2003 die beste DS bike besit!!!!!!!

Watse probeer, julle kan nie heeltyd in Mosselbaai wil bly nie.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline STEFAN XRV750

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,368
  • Cape Town NO BETTER TIME LIKE THE PRESENT!!!
Re: Africatwin "Get toghether"
« Reply #130 on: February 08, 2010, 01:01:29 pm »
I'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?
Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! :thumleft:

Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?
Ons wil gaan Bungy Jump oppad terug huistoe by Gourits rivier.
As good as it get's!
 
Offline BullFrog

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 812
  • Thanked: 42 times
  • Previously Naartjie
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #131 on: February 08, 2010, 01:08:07 pm »
Ek is daardie tyd in Mosselbaai op honeymoon....

Ek en die vrou sal probeer om vir die Saterdag deur te kom.

Ek ry nou wel 'n KTM, maar het vanaf 2000 - 2003 die beste DS bike besit!!!!!!!

Watse probeer, julle kan nie heeltyd in Mosselbaai wil bly nie.

Ja, ja ja.....

Ons beplan 'n trippie af Kaapstad toe ook om te kuier by lanklaas gesiene vriende....

Ons sal daar wees...
'70 Triumph Bonneville 650 T120, '84 Honda VF 1000 RE, '01 Yamaha YZ 250 N, '12 Honda XR 650 L, '14 Honda NC 750 X

If I REALLY wanted to ride a BMW, I would join the Tshwane Metro.
 
Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #132 on: February 08, 2010, 01:10:24 pm »
I'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?
Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! :thumleft:

Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?

Hoe oud is hy?
 
Offline STEFAN XRV750

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,368
  • Cape Town NO BETTER TIME LIKE THE PRESENT!!!
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #133 on: February 08, 2010, 01:18:03 pm »
I'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?
Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! :thumleft:

Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?

Hoe oud is hy?

Hy sal 15 wees op Sondag 21 Februarie
As good as it get's!
 
Offline fat b

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,975
  • Thanked: 2 times
  • BMW R 1150 GS ADVENTURE
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #134 on: February 08, 2010, 01:51:01 pm »
I'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?
Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! :thumleft:

Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?

Hoe oud is hy?

Hy sal 15 wees op Sondag 21 Februarie
Jupiter se seun is 18 en cool , solank jou laaitie nie omgee as ek iemand 'n p&%$ noem nie ! En te veel drink en rook  ! :pot:

 THE CHALLENGE MAY NOT BE EASY , BUT IT'S NOT IMPOSSIBLE.
SO MANY PLACES, SO LITTLE TIME !

MOSSEL BAY
 
Offline STEFAN XRV750

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,368
  • Cape Town NO BETTER TIME LIKE THE PRESENT!!!
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #135 on: February 08, 2010, 02:05:35 pm »
I'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?
Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! :thumleft:

Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?

Hoe oud is hy?

Hy sal 15 wees op Sondag 21 Februarie
Jupiter se seun is 18 en cool , solank jou laaitie nie omgee as ek iemand 'n p&%$ noem nie ! En te veel drink en rook  ! :pot:

Wel op hierdie stadium van sy lewe is hy teen die algemene gryn van die lewe en rook ook skelm in die toilet 2uur in die oggend.lol Hy sal cool wees!!!
As good as it get's!
 
Offline fat b

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,975
  • Thanked: 2 times
  • BMW R 1150 GS ADVENTURE
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #136 on: February 08, 2010, 02:17:40 pm »

Great ! Ek sal vir hom 'n mini splif rol ! >:D

 THE CHALLENGE MAY NOT BE EASY , BUT IT'S NOT IMPOSSIBLE.
SO MANY PLACES, SO LITTLE TIME !

MOSSEL BAY
 
Offline STEFAN XRV750

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,368
  • Cape Town NO BETTER TIME LIKE THE PRESENT!!!
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #137 on: February 08, 2010, 02:47:28 pm »
I'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?
Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! :thumleft:

Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?

Hoe oud is hy?

Hy sal 15 wees op Sondag 21 Februarie
Jupiter se seun is 18 en cool , solank jou laaitie nie omgee as ek iemand 'n p&%$ noem nie ! En te veel drink en rook  ! :pot:

Wel op hierdie stadium van sy lewe is hy teen die algemene gryn van die lewe en rook ook skelm in die toilet 2uur in die oggend.lol Hy sal cool wees!!!
Great ! Ek sal vir hom 'n mini splif rol ! >:D

Ek sal ntuurlik dit eers moet toets om seker te maak dat dit nie te sterk is vir hom nie!!! >:D
As good as it get's!
 
Offline fat b

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,975
  • Thanked: 2 times
  • BMW R 1150 GS ADVENTURE
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #138 on: February 08, 2010, 03:42:19 pm »
I'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?
Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! :thumleft:

Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?

Hoe oud is hy?

Hy sal 15 wees op Sondag 21 Februarie
Jupiter se seun is 18 en cool , solank jou laaitie nie omgee as ek iemand 'n p&%$ noem nie ! En te veel drink en rook  ! :pot:

Wel op hierdie stadium van sy lewe is hy teen die algemene gryn van die lewe en rook ook skelm in die toilet 2uur in die oggend.lol Hy sal cool wees!!!
Great ! Ek sal vir hom 'n mini splif rol ! >:D

Ek sal ntuurlik dit eers moet toets om seker te maak dat dit nie te sterk is vir hom nie!!! >:D
LOL !!!!!!   :thumleft:

 THE CHALLENGE MAY NOT BE EASY , BUT IT'S NOT IMPOSSIBLE.
SO MANY PLACES, SO LITTLE TIME !

MOSSEL BAY
 
Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #139 on: February 08, 2010, 04:29:25 pm »
Los die kinders uit julle blerrie daggarokers! Ek sit die hele SWD Karate span op julle! >:D