Fat b, as ek die storie so bekyk lyk dit vir my ons sal nogal goed oor die weg kom, jy klink glad nie so k@k soos wat daai ou op George met die nuwe swart AT lite gese het nie. Maar nou ja as mens kyk vir water span hy skreeu kan mens dit seker verstaan.
Dink jy dit sal wys wees as ons hom elke twee uur uit sy hoekie roep om iets met ys saam met ons te vat.