Jakkals wat is die kostes om en by?

Sorry man, Die kostes is R170.00 per staanplek vir vier, daar mag wel ses mense op 'n plek staan teen R35.00 per persoon ekstra.
Julle kan Klein Plaas ook kontak by 044 2725811
Ek sien dit gaan nogal warm wees op Oudtshoorn so ons sal dit maar 'n COOL BLUE ( nie blou en wit nie) naweek moet maak.