Nee man. Wat se dit nou vir my? Ek is nie vier nie al lyk dit so!
As ek opdaag wat se ek en vir wie betaal ek?
Ek sien daar is 10 mense op die lys. Dis R51 p.p. reg?
TR, dit is net 'n Get Together amper soos 'n bring en braai maar darem nie die keer soos by jou huis waar die vleis op die grond val nie.
Elke ou doen sy eie bookings en reel wie staan saam, my stand is klaar vol maar hoekom deel jy Dr Dirt en Gryph nie 'n stand nie, hulle kan jou dalk net iets leer van rugby.
Waar is Pad en Dusty, kom hulle nie deur nie?