TR, dit is net 'n Get Together amper soos 'n bring en braai maar darem nie die keer soos by jou huis waar die vleis op die grond val nie.
Elke ou doen sy eie bookings en reel wie staan saam, my stand is klaar vol maar hoekom deel jy Dr Dirt en Gryph nie 'n stand nie, hulle kan jou dalk net iets leer van rugby.
Fok nou se jy my eers? OK. Dr. Dirt, Gryph, TR en Fatb deel 'n stand? Hoe klink dit?
Sal da plek wees vir Hennie by ons staanplek ??
No prob. Ek slaap sommer net onder my Bivvie langs die bike.
Ek glo ook nie ek gaan in 'n tent slaap nie ! Miskien nie eens slaap nie ! 
Ha ha , lyk my hierdie gaan 'n lekker naweek wees,,,,,,,,
Onthou dit is oop vir almal so wie ook al wil kom hulle is welkom.
NB : TR onthou om vanaand met Pad en Dusty te praat.