yip. Jakkals het gese alle bikes is welkom.
en ek het nounet weer die hele thread gelees. daars n paar name wat by die lys geadd moet word wat gese het hulle wil ook kom
So hier is die updated lys
Will be thereJakkals- George AT
Gryph- George AT
JamesXRV- WC AT
XRV-Boy- Slaapstad WC AT
Hermit- Vrystaat newbie AT
Maya ? AT
Tour ? AT
Jupiter ? AT
Dr Dirt George KTM Sweeper
MaybeRatrap - ? AT
Tattoo - ? AT
{edited}