Jakkals
Grey Hound
- Joined
- May 7, 2009
- Messages
- 6,513
- Reaction score
- 121
- Location
- George Western Cape
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Ons is 'n paar ouens in die WC wat 'n saamtrek vir Africatwins wil reël. Enige bike is welkom maar die doel hiervan is om so veel as moontlik AT's bymekaar te kry.
Om die saamtrek te begin sal ons eers moet bepaal hoeveel ouens belang stel en van waar hulle is dan kan ons 'n sentrale plek kry en op 'n datum besluit.
So dit gaan nie help as die ouens net die topic dophou en nie reply nie want dan gaan ons nie weet hoeveel belangsteling daar is nie en dan help dit nie ons reel iets nie.
Die topic is ook oop vir enige voorstelle en die wat belang stel kan my PM.
Kom ons begin met 'n data basis