0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
yip. Jakkals het gese alle bikes is welkom.So hier is die updated lysWill be thereJakkals- George ATGryph- George ATJamesXRV- WC ATXRV-Boy- Slaapstad WC ATHermit- Vrystaat newbie ATMaya ? ATTour ? ATJupiter ? ATTrailrider George TA (AT wannabe)Dr Dirt George KTM Sweeper MaybeRatrap - ? ATTattoo - ? AT
Thanks for the heads-up!Quote from: GRyPH on January 27, 2010, 10:49:38 amyip. Jakkals het gese alle bikes is welkom.So hier is die updated lysWill be thereJakkals- George ATGryph- George ATJamesXRV- WC ATXRV-Boy- Slaapstad WC ATHermit- Vrystaat newbie ATMaya ? ATTour ? ATJupiter ? ATTrailrider George TA (AT wannabe)Dr Dirt George KTM Sweeper MaybeRatrap - ? ATTattoo - ? ATFat B Mossel Bay AT +3 or 4 Buddies ! All on AT's Ek het maar my naam bo Dr. Dirt sin gesit Ek het darem 'n Honda (Tie-hie-hie). OK aangesien ek ook nie 'n AT het nie sal ek ook agter by die KTM Bier ry
yip. Jakkals het gese alle bikes is welkom.So hier is die updated lysWill be thereJakkals- George ATGryph- George ATJamesXRV- WC ATXRV-Boy- Slaapstad WC ATHermit- Vrystaat newbie ATMaya ? ATTour ? ATJupiter ? ATTrailrider George TA (AT wannabe)Dr Dirt George KTM Sweeper MaybeRatrap - ? ATTattoo - ? ATFat B Mossel Bay AT +3 or 4 Buddies ! All on AT's
I'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?
nou begin dinge mos meer belowend lyk 8 AT's miskien 15! en n ktm , en n TA
WAT MAAK DIE AT SO GREAT ? EK DAG DIS OBSELETE
Quote from: Padrone on January 18, 2010, 09:36:11 pmWAT MAAK DIE AT SO GREAT ? EK DAG DIS OBSELETE Jy dag verkeerd Honda riders revere the Legends of yesteryear. On a BMW you're already out of fashion if you're not riding a 2010 model.
Quote from: Trailrider on February 04, 2010, 12:45:52 pmQuote from: Padrone on January 18, 2010, 09:36:11 pmWAT MAAK DIE AT SO GREAT ? EK DAG DIS OBSELETE Jy dag verkeerd Honda riders revere the Legends of yesteryear. On a BMW you're already out of fashion if you're not riding a 2010 model. Unless it's an airhead , they never go out of fashion !
Nou net met hulle gepraat oor hul facilities , die vrou se vir my daar is ook blykbaar ook 'n klomp mense van die BMW klub daar die selfde tyd ?? Weet iemand hiervan ??
Quote from: fat b on February 04, 2010, 12:51:15 pmNou net met hulle gepraat oor hul facilities , die vrou se vir my daar is ook blykbaar ook 'n klomp mense van die BMW klub daar die selfde tyd ?? Weet iemand hiervan ??Ag nee....Dit gaan nie werk nie. Sulke ouens in one-brand-only clubs meng nie met regte bikers nie