0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Ek is daardie tyd in Mosselbaai op honeymoon....Ek en die vrou sal probeer om vir die Saterdag deur te kom.Ek ry nou wel 'n KTM, maar het vanaf 2000 - 2003 die beste DS bike besit!!!!!!!
enige bikes welkom. moenie worry nie, jy sal nie die enigste katoom daar wees nie.
Quote from: GRyPH on February 08, 2010, 09:29:42 am enige bikes welkom. moenie worry nie, jy sal nie die enigste katoom daar wees nie.Ek wonder hoekom is die ouens met die Transalps so stil ? Al TA tot dusver wat kom is daai swart een van George met die mooi blou sticker op.
Quote from: Jakkals on February 08, 2010, 10:32:33 amQuote from: GRyPH on February 08, 2010, 09:29:42 am enige bikes welkom. moenie worry nie, jy sal nie die enigste katoom daar wees nie.Ek wonder hoekom is die ouens met die Transalps so stil ? Al TA tot dusver wat kom is daai swart een van George met die mooi blou sticker op.Lees biekie weer wie kom ... EDWARD TA 700 !!!!!!!! Hou op kak soek met TR ek en hy maak 'n gedugte voorry aleen !
Quote from: jupiter on February 03, 2010, 09:06:01 pmI'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom !
I'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?
Quote from: BullFrog on February 08, 2010, 09:19:52 amEk is daardie tyd in Mosselbaai op honeymoon....Ek en die vrou sal probeer om vir die Saterdag deur te kom.Ek ry nou wel 'n KTM, maar het vanaf 2000 - 2003 die beste DS bike besit!!!!!!! Watse probeer, julle kan nie heeltyd in Mosselbaai wil bly nie.
Quote from: fat b on February 04, 2010, 12:23:25 pmQuote from: jupiter on February 03, 2010, 09:06:01 pmI'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?
Quote from: STEFAN XRV750 on February 08, 2010, 01:01:29 pmQuote from: fat b on February 04, 2010, 12:23:25 pmQuote from: jupiter on February 03, 2010, 09:06:01 pmI'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?Hoe oud is hy?
Quote from: Trailrider on February 08, 2010, 01:10:24 pmQuote from: STEFAN XRV750 on February 08, 2010, 01:01:29 pmQuote from: fat b on February 04, 2010, 12:23:25 pmQuote from: jupiter on February 03, 2010, 09:06:01 pmI'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?Hoe oud is hy?Hy sal 15 wees op Sondag 21 Februarie
Quote from: STEFAN XRV750 on February 08, 2010, 01:18:03 pmQuote from: Trailrider on February 08, 2010, 01:10:24 pmQuote from: STEFAN XRV750 on February 08, 2010, 01:01:29 pmQuote from: fat b on February 04, 2010, 12:23:25 pmQuote from: jupiter on February 03, 2010, 09:06:01 pmI'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?Hoe oud is hy?Hy sal 15 wees op Sondag 21 FebruarieJupiter se seun is 18 en cool , solank jou laaitie nie omgee as ek iemand 'n p&%$ noem nie ! En te veel drink en rook !
Quote from: fat b on February 08, 2010, 01:51:01 pmQuote from: STEFAN XRV750 on February 08, 2010, 01:18:03 pmQuote from: Trailrider on February 08, 2010, 01:10:24 pmQuote from: STEFAN XRV750 on February 08, 2010, 01:01:29 pmQuote from: fat b on February 04, 2010, 12:23:25 pmQuote from: jupiter on February 03, 2010, 09:06:01 pmI'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?Hoe oud is hy?Hy sal 15 wees op Sondag 21 FebruarieJupiter se seun is 18 en cool , solank jou laaitie nie omgee as ek iemand 'n p&%$ noem nie ! En te veel drink en rook ! Wel op hierdie stadium van sy lewe is hy teen die algemene gryn van die lewe en rook ook skelm in die toilet 2uur in die oggend.lol Hy sal cool wees!!!
Quote from: STEFAN XRV750 on February 08, 2010, 02:05:35 pmQuote from: fat b on February 08, 2010, 01:51:01 pmQuote from: STEFAN XRV750 on February 08, 2010, 01:18:03 pmQuote from: Trailrider on February 08, 2010, 01:10:24 pmQuote from: STEFAN XRV750 on February 08, 2010, 01:01:29 pmQuote from: fat b on February 04, 2010, 12:23:25 pmQuote from: jupiter on February 03, 2010, 09:06:01 pmI'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?Hoe oud is hy?Hy sal 15 wees op Sondag 21 FebruarieJupiter se seun is 18 en cool , solank jou laaitie nie omgee as ek iemand 'n p&%$ noem nie ! En te veel drink en rook ! Wel op hierdie stadium van sy lewe is hy teen die algemene gryn van die lewe en rook ook skelm in die toilet 2uur in die oggend.lol Hy sal cool wees!!!Great ! Ek sal vir hom 'n mini splif rol !
Quote from: fat b on February 08, 2010, 02:17:40 pmQuote from: STEFAN XRV750 on February 08, 2010, 02:05:35 pmQuote from: fat b on February 08, 2010, 01:51:01 pmQuote from: STEFAN XRV750 on February 08, 2010, 01:18:03 pmQuote from: Trailrider on February 08, 2010, 01:10:24 pmQuote from: STEFAN XRV750 on February 08, 2010, 01:01:29 pmQuote from: fat b on February 04, 2010, 12:23:25 pmQuote from: jupiter on February 03, 2010, 09:06:01 pmI'm in. Is it still 20 Feb Klein Plaas, Oudtshoorn?Gaan jy jou laaitie saambring ? Jy weet hy is welkom ! Kan ek maar my laaitie saam bring? Is daar enige iemand anders wie se laaitie ook saam kom?Hoe oud is hy?Hy sal 15 wees op Sondag 21 FebruarieJupiter se seun is 18 en cool , solank jou laaitie nie omgee as ek iemand 'n p&%$ noem nie ! En te veel drink en rook ! Wel op hierdie stadium van sy lewe is hy teen die algemene gryn van die lewe en rook ook skelm in die toilet 2uur in die oggend.lol Hy sal cool wees!!!Great ! Ek sal vir hom 'n mini splif rol ! Ek sal ntuurlik dit eers moet toets om seker te maak dat dit nie te sterk is vir hom nie!!!