Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn  (Read 6930 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline GRyPH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,477
  • Thanked: 9 times
  • Some things can't be done cautiously!
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #200 on: February 19, 2010, 08:31:11 am »
Jakkals ek sal eers Saterdag daar wees.
 Dalk moet ons Sondag gaan ontbyt eet in Prins Albert. ???

Ek sal self ook eers Saterdag kan deurgaan.  wou graag vandag al maar daar het iets voorgeval.

Ek stem vir ontbyt in Prins Albert.   klink lekker om n trip te he met al die @s voor almal hulle eie rigtings inskiet.
Focus on the journey, not the destination.
 
Offline fat b

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,975
  • Thanked: 2 times
  • BMW R 1150 GS ADVENTURE
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #201 on: February 19, 2010, 08:33:00 am »
FAARK! Temp vir Saterdag nag is 40 grade!!! :o

http://www.yr.no/place/South_Africa/Western_Cape/Oudtshoorn/

Ek slaap in die swembad!
Ek gaan al die meisies by die swembad op ho; jaag met my sexy lyfie    :naka:
Ek gaan eers later daar wees , want ek en Jupiter gaan eers Uniondale toe , dan met die Kammanasiepad tot by Dysselsdorp , en dan ODN toe . Lekker warem rit op lekker warem dag ... ma ek is nie bang nie , ek dink net aan al die Bells by ODN , dit sal my aan die gang hou !  :ricky:

 THE CHALLENGE MAY NOT BE EASY , BUT IT'S NOT IMPOSSIBLE.
SO MANY PLACES, SO LITTLE TIME !

MOSSEL BAY
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Africatwin "Get together" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #202 on: February 19, 2010, 08:35:42 am »
Nee man. Wat se dit nou vir my? Ek is nie vier nie al lyk dit so!

As ek opdaag wat se ek en vir wie betaal ek?

Ek sien daar is 10 mense op die lys. Dis R51 p.p. reg?
TR, dit is net 'n Get Together amper soos 'n bring en braai maar darem nie die keer soos by jou huis waar die vleis op die grond val nie.

Elke ou doen sy eie bookings en reel wie staan saam, my stand is klaar vol maar hoekom deel jy Dr Dirt en Gryph nie 'n stand nie, hulle kan jou dalk net iets leer van rugby.

Waar is Pad en Dusty, kom hulle nie deur nie?
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #203 on: February 19, 2010, 08:44:42 am »
Jakkals ek sal eers Saterdag daar wees.
 Dalk moet ons Sondag gaan ontbyt eet in Prins Albert. ???

Ek sal self ook eers Saterdag kan deurgaan.  wou graag vandag al maar daar het iets voorgeval.

Ek stem vir ontbyt in Prins Albert.   klink lekker om n trip te he met al die @s voor almal hulle eie rigtings inskiet.
Kan ons nie die roete verander na Sondag toe nie.
Soos julle weet is Bullfrog hier in ons geweste op honeymoon, hulle is vandag Kaap toe en sal ook eers more deurkom via die R62. Hulle ken nie regtig die area nie so ek het gedink om hulle more te meet op 'n plek en dan vir hulle Seweweeks poort ens te wys en dan Sondag Swartberg en via Paardepoort terug te ry.

Hy ry n' GayTM 990 en sy vrou 'n 1200 Geen Sand en sy vrou het ook vir TR iets kleins saam gebring van GP af.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #204 on: February 19, 2010, 09:02:35 am »

TR, dit is net 'n Get Together amper soos 'n bring en braai maar darem nie die keer soos by jou huis waar die vleis op die grond val nie.

Elke ou doen sy eie bookings en reel wie staan saam, my stand is klaar vol maar hoekom deel jy Dr Dirt en Gryph nie 'n stand nie, hulle kan jou dalk net iets leer van rugby.

Fok nou se jy my eers? OK. Dr. Dirt, Gryph, TR en Fatb deel 'n stand? Hoe klink dit?
 
Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #205 on: February 19, 2010, 09:05:39 am »
Fatb se dis reg. Ons vat dan so staanplek saam. Jakkals waar het jy bespreek dat ek daar naby kan probeer bespreek?
 
Offline fat b

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,975
  • Thanked: 2 times
  • BMW R 1150 GS ADVENTURE
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #206 on: February 19, 2010, 09:10:54 am »

TR, dit is net 'n Get Together amper soos 'n bring en braai maar darem nie die keer soos by jou huis waar die vleis op die grond val nie.

Elke ou doen sy eie bookings en reel wie staan saam, my stand is klaar vol maar hoekom deel jy Dr Dirt en Gryph nie 'n stand nie, hulle kan jou dalk net iets leer van rugby.

Fok nou se jy my eers? OK. Dr. Dirt, Gryph, TR en Fatb deel 'n stand? Hoe klink dit?
:thumleft:

 THE CHALLENGE MAY NOT BE EASY , BUT IT'S NOT IMPOSSIBLE.
SO MANY PLACES, SO LITTLE TIME !

MOSSEL BAY
 
Offline GRyPH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,477
  • Thanked: 9 times
  • Some things can't be done cautiously!
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #207 on: February 19, 2010, 09:28:52 am »

TR, dit is net 'n Get Together amper soos 'n bring en braai maar darem nie die keer soos by jou huis waar die vleis op die grond val nie.

Elke ou doen sy eie bookings en reel wie staan saam, my stand is klaar vol maar hoekom deel jy Dr Dirt en Gryph nie 'n stand nie, hulle kan jou dalk net iets leer van rugby.

Fok nou se jy my eers? OK. Dr. Dirt, Gryph, TR en Fatb deel 'n stand? Hoe klink dit?

 :thumleft:
Jakkals ek sal eers Saterdag daar wees.
 Dalk moet ons Sondag gaan ontbyt eet in Prins Albert. ???

Ek sal self ook eers Saterdag kan deurgaan.  wou graag vandag al maar daar het iets voorgeval.

Ek stem vir ontbyt in Prins Albert.   klink lekker om n trip te he met al die @s voor almal hulle eie rigtings inskiet.
Kan ons nie die roete verander na Sondag toe nie.
Soos julle weet is Bullfrog hier in ons geweste op honeymoon, hulle is vandag Kaap toe en sal ook eers more deurkom via die R62. Hulle ken nie regtig die area nie so ek het gedink om hulle more te meet op 'n plek en dan vir hulle Seweweeks poort ens te wys en dan Sondag Swartberg en via Paardepoort terug te ry.

Hy ry n' GayTM 990 en sy vrou 'n 1200 Geen Sand en sy vrou het ook vir TR iets kleins saam gebring van GP af.
:thumleft: :thumleft: :thumleft:

saak is reg, skree net hoe laat en waar julle mekaar kry saterdag, sal nie die saterdag trip wil mis nie

Focus on the journey, not the destination.
 
Offline DrDirt

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,207
  • Thanked: 2 times
  • George - Southern Cape
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #208 on: February 19, 2010, 09:35:08 am »
Jakkals is soos die skim op die forum. :P
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #209 on: February 19, 2010, 10:13:07 am »
Jakkals is soos die skim op die forum. :P
Of 'n Jakkals
Ek sal more uitvind hoe laat Bullfrog in  Calitzdorp gaan wees, skat so by 12h00 se kant.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline GRyPH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,477
  • Thanked: 9 times
  • Some things can't be done cautiously!
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #210 on: February 19, 2010, 10:18:11 am »
12h in Calitzdorp klink goed :-)  nie te vroeg nie, dit beteken ons kan eers deurskiet kleinplaas toe tent opslaan en goed afpak ens en dan ga ry!   :thumleft: :thumleft: :thumleft:

laat weet ma net as dit nie 12h is nie.
Focus on the journey, not the destination.
 
Offline GRyPH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,477
  • Thanked: 9 times
  • Some things can't be done cautiously!
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #211 on: February 19, 2010, 10:19:06 am »
Fatb se dis reg. Ons vat dan so staanplek saam. Jakkals waar het jy bespreek dat ek daar naby kan probeer bespreek?

gaan jy bespreking maak? of het jy reeds?
« Last Edit: February 19, 2010, 10:19:30 am by GRyPH »
Focus on the journey, not the destination.
 
Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #212 on: February 19, 2010, 10:25:00 am »
Fatb se dis reg. Ons vat dan so staanplek saam. Jakkals waar het jy bespreek dat ek daar naby kan probeer bespreek?

gaan jy bespreking maak? of het jy reeds?

Bespreking by die braaie saam met die Jakalas - 1 staanplek - Johann van Tonder
 
Offline GRyPH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,477
  • Thanked: 9 times
  • Some things can't be done cautiously!
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #213 on: February 19, 2010, 10:26:02 am »
 :thumleft:
Focus on the journey, not the destination.
 
Offline fat b

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,975
  • Thanked: 2 times
  • BMW R 1150 GS ADVENTURE
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #214 on: February 19, 2010, 10:33:46 am »

TR, dit is net 'n Get Together amper soos 'n bring en braai maar darem nie die keer soos by jou huis waar die vleis op die grond val nie.

Elke ou doen sy eie bookings en reel wie staan saam, my stand is klaar vol maar hoekom deel jy Dr Dirt en Gryph nie 'n stand nie, hulle kan jou dalk net iets leer van rugby.

Fok nou se jy my eers? OK. Dr. Dirt, Gryph, TR en Fatb deel 'n stand? Hoe klink dit?
Sal da plek wees vir Hennie by ons staanplek ??

 THE CHALLENGE MAY NOT BE EASY , BUT IT'S NOT IMPOSSIBLE.
SO MANY PLACES, SO LITTLE TIME !

MOSSEL BAY
 
Offline GRyPH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,477
  • Thanked: 9 times
  • Some things can't be done cautiously!
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #215 on: February 19, 2010, 10:38:12 am »
 :thumleft: daar kan ses mense op n staanplek.   

en ek het vroeer vandag ook met die vrou by kleinplaas gepraat, sy se hulle gaan nie vol wees die naweek nie so as ons more daar kom en sien ons kort nog plek kan ons altyd nog n staanplek bespreek
Focus on the journey, not the destination.
 
Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #216 on: February 19, 2010, 10:40:47 am »

TR, dit is net 'n Get Together amper soos 'n bring en braai maar darem nie die keer soos by jou huis waar die vleis op die grond val nie.

Elke ou doen sy eie bookings en reel wie staan saam, my stand is klaar vol maar hoekom deel jy Dr Dirt en Gryph nie 'n stand nie, hulle kan jou dalk net iets leer van rugby.

Fok nou se jy my eers? OK. Dr. Dirt, Gryph, TR en Fatb deel 'n stand? Hoe klink dit?
Sal da plek wees vir Hennie by ons staanplek ??

No prob. Ek slaap sommer net onder my Bivvie langs die bike.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #217 on: February 19, 2010, 10:46:50 am »

TR, dit is net 'n Get Together amper soos 'n bring en braai maar darem nie die keer soos by jou huis waar die vleis op die grond val nie.

Elke ou doen sy eie bookings en reel wie staan saam, my stand is klaar vol maar hoekom deel jy Dr Dirt en Gryph nie 'n stand nie, hulle kan jou dalk net iets leer van rugby.

Fok nou se jy my eers? OK. Dr. Dirt, Gryph, TR en Fatb deel 'n stand? Hoe klink dit?
Sal da plek wees vir Hennie by ons staanplek ??

No prob. Ek slaap sommer net onder my Bivvie langs die bike.
Wil jy nou jou "Africatwin lite" oppas,,,,,,,,,, ek het laas in die weermag wag gestaan.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #218 on: February 19, 2010, 10:51:31 am »

TR, dit is net 'n Get Together amper soos 'n bring en braai maar darem nie die keer soos by jou huis waar die vleis op die grond val nie.

Elke ou doen sy eie bookings en reel wie staan saam, my stand is klaar vol maar hoekom deel jy Dr Dirt en Gryph nie 'n stand nie, hulle kan jou dalk net iets leer van rugby.

Fok nou se jy my eers? OK. Dr. Dirt, Gryph, TR en Fatb deel 'n stand? Hoe klink dit?
Sal da plek wees vir Hennie by ons staanplek ??

No prob. Ek slaap sommer net onder my Bivvie langs die bike.
Wil jy nou jou "Africatwin lite" oppas,,,,,,,,,, ek het laas in die weermag wag gestaan.

Nee, ek wil net "Lite" travel. Dit gaan in elk geval VREK warm wees.
 
Offline fat b

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,975
  • Thanked: 2 times
  • BMW R 1150 GS ADVENTURE
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #219 on: February 19, 2010, 10:53:55 am »

TR, dit is net 'n Get Together amper soos 'n bring en braai maar darem nie die keer soos by jou huis waar die vleis op die grond val nie.

Elke ou doen sy eie bookings en reel wie staan saam, my stand is klaar vol maar hoekom deel jy Dr Dirt en Gryph nie 'n stand nie, hulle kan jou dalk net iets leer van rugby.

Fok nou se jy my eers? OK. Dr. Dirt, Gryph, TR en Fatb deel 'n stand? Hoe klink dit?
Sal da plek wees vir Hennie by ons staanplek ??

No prob. Ek slaap sommer net onder my Bivvie langs die bike.
Ek glo ook nie ek gaan in 'n tent slaap nie ! Miskien nie eens slaap nie ! :imaposer: