Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn  (Read 6927 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #220 on: February 19, 2010, 10:58:10 am »

TR, dit is net 'n Get Together amper soos 'n bring en braai maar darem nie die keer soos by jou huis waar die vleis op die grond val nie.

Elke ou doen sy eie bookings en reel wie staan saam, my stand is klaar vol maar hoekom deel jy Dr Dirt en Gryph nie 'n stand nie, hulle kan jou dalk net iets leer van rugby.


Fok nou se jy my eers? OK. Dr. Dirt, Gryph, TR en Fatb deel 'n stand? Hoe klink dit?
Sal da plek wees vir Hennie by ons staanplek ??


No prob. Ek slaap sommer net onder my Bivvie langs die bike.
Ek glo ook nie ek gaan in 'n tent slaap nie ! Miskien nie eens slaap nie ! :imaposer:

Ha ha , lyk my hierdie gaan 'n lekker naweek wees,,,,,,,,

Onthou dit is oop vir almal so wie ook al wil kom hulle is welkom.

 NB : TR onthou om vanaand met Pad en Dusty te praat.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline GRyPH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,477
  • Thanked: 9 times
  • Some things can't be done cautiously!
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #221 on: February 19, 2010, 11:00:53 am »
tent is n opsie vir my,    like nie die mozzies baie nie en hulle like my te veel  :laughing4:


wel die ander opsie is groot hoeveelhede rum.   ek kon nog nooit tot n bsluit kom tot of dit actually die mozzies weghou en of jy hulle net nie voel nie.
« Last Edit: February 19, 2010, 11:02:20 am by GRyPH »
Focus on the journey, not the destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #222 on: February 19, 2010, 11:04:13 am »
tent is n opsie vir my,    like nie die mozzies baie nie en hulle like my te veel  :laughing4:
Mossies byt nie sommer 'n Stormer nie, hulle het mos ook hulle trots al is hulle so klein soos die Stormers se score.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #223 on: February 19, 2010, 11:13:09 am »
tent is n opsie vir my,    like nie die mozzies baie nie en hulle like my te veel  :laughing4:
Mossies byt nie sommer 'n Stormer nie, hulle het mos ook hulle trots al is hulle so klein soos die Stormers se score.

Dankie tog! ;D

Daar sal nie mossies wees nie man? Waar gaan hulle water kry? Dis Droogte!
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #224 on: February 19, 2010, 11:16:47 am »
tent is n opsie vir my,    like nie die mozzies baie nie en hulle like my te veel  :laughing4:
Mossies byt nie sommer 'n Stormer nie, hulle het mos ook hulle trots al is hulle so klein soos die Stormers se score.

Dankie tog! ;D

Daar sal nie mossies wees nie man? Waar gaan hulle water kry? Dis Droogte!
Droogte ??   Mmmm dalk vir die mossies.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Africatwin "Get toghether" 20 Feb 2010 op Oudtshoorn
« Reply #225 on: February 19, 2010, 11:20:25 am »
Ok ek gaan nou van die forum af, sien julle more.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.