Sluit stuk op panniers?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AJZ

Pack Dog
Joined
Oct 23, 2008
Messages
281
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1150GS Adventure
Hi waar kan ek die of enige sluitstuk kry vir panniers? Dit is Hepco & Becker panniers iets wat kan oop en toe maak sonder om te sluit en wat met 'n sleutel suit. Die hepco sluitstuk is duurder as bmw se sluitstuk amper R 900.00 elk.  Kan enige iemand wat 'n bmw 1150gsa ry wat die panniers op het ek soek 'n foto van die frame en hoe die box vaskom. Julle kan my mail na [email protected] baie dankie
 
Top