MUST READ: Ek moes 'n draai gaan ry.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Boer!

Race Dog
Joined
Aug 7, 2009
Messages
3,759
Reaction score
95
Location
Centurion
Bike
BMW R1200GS
My vrou het gisteraand haar gat gewip omdat ek te laat by die huis gekom het met 'n drank asem.  Ek moes toe eers 'n draai gaan ry net om bietjie af te koel.  :ricky: :ricky: :ricky:













Nou is sy eers die moer in vir my!!!!














26458511.png


'n Man kan net nie wen nie!

Boer,  vanuit die hondehok.....alweer!!!
8)
 
Top